Spanje
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
(Vlag) |
(Wapen) |
| Amptelike taal | Spaans (Amptelike taal) Regionale tale is Katalaans, Baskies en Galicies (Galisies) |
| Hoofstad | Madrid |
| Regeringstelsel | Monargie |
| Religie | Rooms-Katoliek |
| Oppervlakte –% water |
504782 km² 1.04% |
| Bevolking – Digtheid: |
46063511 91,2/km² |
| Geldeenheid | Euro (EUR) |
| Tydsone | UTC +1 |
| Nasionale feesdag | 12 Oktober |
| Web | Kode | Tel. | .es | ESP | 34 |
Die Koninkryk van Spanje (Spaans Reino de España, Katalaans Regne d'Espanya, Baskies Espainiako Erresuma, Galicies Reino de España) is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur Frankryk en die landjie Andorra. 1976 word Spanje 'n demokratiese Monargie. Spanje is sedert die 30 Mei 1982 'n lid van die NAVO en sedert die 1 Januarie 1986 'n lid van die Europese Unie. 1999 word die Eurogeldeenheid ingelei en 2002 die Eurobanknote en -muntstukke.
Inhoud |
[wysig] Geografie
[wysig] Klimaat
[wysig] Demografie
[wysig] Taal
Die Amptelike taal is Spaans en regionale tale is Aranees, Baskies, Galicies en Katalaans.
[wysig] Mense
Albanië| Andorra| Armenië2| Azerbeidjan1| Belarus| België| Bosnië-Herzegowina| Bulgarye| Denemarke| Duitsland| Estland| Finland| Frankryk| Georgië1| Griekeland| Hongarye| Ierland| Italië| Kazakstan1| Kroasië| Letland| Liechtenstein| Litaue| Luxemburg| Malta| Macedonië| Moldowa| Monaco| Montenegro| Nederland| Noorweë| Oostenryk| Oekraïne| Pole| Portugal| Roemenië| Rusland1| SanMarino| Serwië| Siprus2| Slowakye| Slowenië| Spanje| Swede| Switserland| Tsjeggië| Turkye1| Vatikaanstad| Verenigde Koninkryk| Ysland
Omstrede gebiede: Kosowo| Transnistrië| Turkse Republiek van Noord-Siprus2
Afhanklike gebiede: AkrotirienDhekelië2| Faroëreilande| Gibraltar| Guernsey| JanMayen| Jersey| Eiland Man| Svalbard
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.
Lande van: Afrika Asië Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika
